Comments on: Improvisation class 6 – 16 March 2010

By: Stef
Ek het nogal na die tyd gedink oor hoe party mense gemakliker voel daarmee om eerder die hoër status in te neem(dit was moeiling om die deelteken in te sit. daar is seker ook mense wat ‘n hoer status inneem) en ander weer ‘n laer status. Ek voel gewoonlik gemakliker met laer en besef ook dis soos burgert se ‘n defence mechanism.

Mens connect soms die beste op gelyke status met mense, seker nie altyd so interessant op stage nie!

Dit was baie pret, veral mike en petro se operasie!

Thanks

stef

By: Liezel van Beek
Ek het ontdek dat ‘n lae status vreeslik gou die krimineel in my laat uitkom. Vir almal se veiligheid is dit beter dat almal eerder net uit die staanspoor na my luister

By: Luci
Ek volg Mike se voorbeeld..ek yes and hom sommer…

Ek geniet die klas en hierdie week sin het my gehelp om te besef dat ek as mens kan aanpas…nothing is set in stone. Dis ‘n lekker gevoel, en ek wil net dankie se vir my klasmaats en Burgert se fasilitering. Dinsdae is pret.

By: Mike
Ek gaan hierdie keer in afrikaans post… Ek wil net se ek geniet die klasse, en ek gaan sad wees as die agt weke verby is. Ek leer ongelooflik baie van die verhoudinge, en van mense! Thanks Burgert vir gister se klas, dit was regtig cool…