Comments on: Improv class 7 – 23 March 2010

By: Luci
Ek en Liezel het vanoggend by ‘n vriendin se huis gaan koffie drink en hawermout koekies knaag… haar huis se karakter,kleurvolle kuns afdrukke teen haar muur, ‘n enamel beker met vars blomme, haar verskillende grootte koppies, pragtige dagbed met oulike kussingkies…  tot by die kommentaar wat sy vir haarself teen die yskas skryf…dit het my weer laat besef…jou “love affair” met jouself is so belangrik voordat jy vir ander kan omgee en hulle lief he.

dankie vir ‘n heerlike klas B.

By: stefni
Dit het so rukkie gevat om in die ding in te kom om iets te imagine en nie net vaagweg te dink oor dit nie. Dit het gehelp met die res van die games om jou aksies meer realisties te maak.

Was baie pret!

Thanks

By: Liezel van Beek
“Who you are is more important than what you do… Therefore it is more important to figure out who you are than what it is that you are suppose to do.”

Wyse raad oor die lewe in die algemeen!

Om onsself te ken is ons grootste (dalk selfs die enigste) verantwoordelikheid. Hoe beter ons onsself ken, hoe beter sal ons in staat wees om goed te wees vir ander.