Comments on: Improv class 1 – 4 May 2010

By: Minki
hierdie was eintlik soos ‘n wake-up-call…want ek het besef hoe min ek einltik “speel”. Werk is gewoonlik so ernstig en pretloos. So die 1′e klas was baie fun. Dit was ook vrek interessant om gedurende die week te sien hoe die goed wat ons geleer het, werklik gebeur tussen vriende en kollegas. B, jou kursus se eerste klas was AWESOME & ek sien baie uit na die volgende weke wat gaan volg!

By: Luci
Ek is geseend dat hierdie my 2de Improv klas is, maar ek ervaar reeds ‘n rits nuwe emosies en leer so baie omdat daar nuwe mense met nuwe maniere en agtergronde is.

Stem saam met Franz…sien uit na die res.

By: Franz
Ek het dit baie geniet!

Snaaks hoe mens konsepte kan “internalize” terwyl jy speel.

Burgert bied dit ook baie nice aan, en kry dit reg om leiding te neem sonder om oor te neem…en kry dit regtig reg om ‘n spasie te skep waar mens veilig voel om jouself uit te druk.

Ek sien uit na die res van die kursus!