Comments on: Improvisation class 5 – 1 June 2010

By: Luci
Dinsdag se klas het baie waarheid in my losgemaak en soos Minki maal dit in my gedagtes rond. Status kan genees, hoop gee, aandag trek, ‘n kratige stelling maak en sagkuns jou wereld verander. Gaan nou iemand in my kantoor soek om mee te speel… ; )

By: Liezel van Beek
Is die proverb nie dit nie: Wysheid is die enigste uitweg ná dronkverdriet.

Ons het almal baie lekker gelag gisteraand. Dit was lekker om te sien hoe ons begin regkry om die vorige klasse se beginsels natuurlik te verweef in die sketse. En hoe dit ‘n mens help om enige situasie se moontlikhede beter te ontgin – of dit nou in spel, of in die “regte lewe” is.

By: Minki
die proverb lyk vir my reg. goeie een haha.

gisteraand se klas was uitmuntend!!! my brein werk oortyd oor hierdie status aangeleenthede.Ek observeer elke situasie sover vanoggend. Dankie B. regtig great gewees. ek love jou kursus.